Rustelose Suid-Afrikaner
Wys tans plasings met die etiket
huis toe
.
Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket
huis toe
.
Wys alle plasings
Maandag 31 Oktober 2016
Terug koshuis toe
Kilometers snel verby
Maar my hart het agtergebly
Daar waar die son oor die berge vir my loer
Daar waar die beeste
in die goud-gras boer
Daar waar die hane vroegdag kraai
Daar waar my hartsmense staan en totsiens waai
Jou huis is waar jou hart is...
Ouer plasings
Tuis
Teken in op:
Plasings (Atom)