Hierdie is 'n eenvoudige projek wat binne 5min
afgehandel kan word.
Benodighede
- Tang
- ketting
- charms
- silwer ringetjies
- Boekmerkpennetjie
Metode
- buig die ringetjies oop soos op die foto.
- Haak die charm en die ketting.
- Buig die ringetjie toe
- herhaal :)

