Rustelose Suid-Afrikaner
Wys tans plasings met die etiket
linte
.
Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket
linte
.
Wys alle plasings
Saterdag 28 Mei 2016
DIY Scrunchy
Moeilikheidsgraad: Maklik
Tyd: omtrent 'n uur
Benodighede:
skêr
lighter
omtrent 7m lint,opgesny in stukkies van 20-25cm
1m fyn tou, ook opgesny in stukkies van 20-5cm
8 charms
haarrekkie
Metode:
Brand die punte van die linte sodat dit nie uitrafel nie.
Knoop die charms aan die punte van die toutjies vas
Bind die linte een-een aan die rekkie vas
Ouer plasings
Tuis
Teken in op:
Plasings (Atom)