Vir hierdie resep het jy 'n blender nodig
1 Porsie
Bestandele
- Gooi al die bestandele saam
- Blend totdat die piesang fyn is en die grondboontjiebotter mooi ingemeng het
- Hou dit koud totdat dit bedien word.
Minder melk en meer joghurt sal 'n meer
romerige smoothie tot gevolg hĂȘ.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking