Tyd: kort - omtrent 10min
Moeilikheidsgraad: maklik
Benodighede
- Leƫ tunablikkie
- witlym
- 23 wasgoedpennetjies
- 'n afval stukkie lap
- 'n stukkie kant
- fokuspunt bv. 'n knopie of 'n blommetjie
Metode
- Plak die afval stukkie lap om die rand van die blikkie
- Steek die wasgoedpennetjies bo-oor die lap en blikkie reg in die rondte vas
- Plak die stukkie kant aan die onderkant van die wasgoedpennetjies vas
- Rond af met 'n mooi fokuspunt
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking